Outeur: Ansu Badenhorst (Uitreksels in die stuk is geneem, vertaal of aangepas uit verskeie bronne gelys hier en sommige gedeeltes is in Engels gelaat vir die Engelse leser om ook gedeeltelik nut hieruit te put) 1. Inleiding:
To all who call upon Him in truth. 19 He will fulfil the desire of those who fear Him; He also will hear their cry and save them. 20 The Lord preserves all who love Him... As God vir jou 'n sensitiewe hart gegee het, dan is hierdie boodskap vandag vir jou. Hy begeer dat jy 'n heel hart die wêreld moet binne gaan en vir Hom leef. God se boodskap is: Vryheid gesetel in Sy verlossingswerk, vir almal wat in Hom glo. God wil hê ons moet voluit leef as die persoon wie Hy ons gemaak het om te wees: uniek en enig in ons soort met 'n unieke plan vir elkeen, wat presies in pas in Sy groter plan. 2. Kom ons vra die Here om ons te lei - Gebed: Here, dankie dat ons hier bymekaar is. U Woord sê waar twee of meer in U Naam saam kom, daar is U met hulle. Sal U asseblief vandag die Spreker wees. Gebruik my woorde en blaas U lewe gewende krag daarin en wys ons U Wil, U Hart en U unieke plan vir elkeen van ons hier bymekaar. In Jesus Christus se Naam Amen 3. Die Vreugde van 'n Hoogsensitiewe verhouding met God (Geneem en vertaal uit die website www.highlysensitivechristian.com, AUGUST 17, 2009) 3.1 Die moeilikheid met "anders" wees: Ek wil begin deur 'n konteks te skep vir die hoog sensitiewe hart binne die Liggaam van Christus.
3.2 Belê jou sensitiwiteite in die Hart van God.
Eerstens is die boodskap dus vandag: Geniet jou hoog sensitiwiteit! God se Woord bevestig dit:
4. Kom ons kyk verder wat sê die Woord oor sensitiwiteit en ons harte:
5. Don’t Let Your Hearts be Troubled John 14:1 “Let not your hearts be troubled. Believe in God; believe also in me.” 6. The Lord Weighs the Heart Proverbs 21:2 “Every way of a man is right in his own eyes, but the Lord weighs the heart.” 7. God Knows the Heart First Kings 8:39 “You know what is in everyone’s heart. So from your home in heaven answer their prayers, according to the way they live and what is in their hearts.” 8. Purify the Heart Psalm 51:10 “Create in me a pure heart, O God, and renew a steadfast spirit within me.” 9. Peace with God Philippians 4:7 “And the peace of God, which transcends all understanding, will guard your hearts and your minds in Christ Jesus.” 10. Mending the Brokenhearted Psalm 34:18 “The LORD is close to the brokenhearted and saves those who are crushed in spirit.” Wat beteken dit alles vir die sensitiewe hart? Na jare se swaarkry, seerkry en gebrokenheid, kan God vir jou 'n nuwe hart gee. Vertrou Hom hiervoor. Vra daarna en Hy sal jou hoor en antwoord. Hy het dit vir my gedoen. Hy sal dit ook vir jou doen. 5. Getuienis: My storie in kort 5.1 My gawe is woorde:
5.2 Hoekom getuig ek oor wat God vir my geleer en gedoen het?
5.3 Ek is 'n Sleuteldraer:
5.7 Depressie is iets wat gepaart kan gaan met hoog sensitiewe temperamente.
5.8 Werkslewe en die toksiese Suid-Afrikaanse sisteem: Twintig jaar in die onderwys in hierdie land binne die huidige sisteem wat net bly verander sonder rede of behoorlike insig en beplanning, was net te toksies vir hierdie sensitiewe siel en ek het besef in 2008 dat as ek bly dieselfde keuses uitoefen sal ek bly uitgebrand leef en gaan dit my gesondheid wat reeds geaffekteer is, verder laat agteruitgaan. Langtermyn Hoë stresvlakke is baie sleg vir enige een, maar toksies vir hoog sensitiewe mense. Ek moes anders kies. Dit was nie maklik nie. Dit is 8 jaar later steeds 'n uitdaging. Opsommend:
Waar lê die hoop vir ander sensitiewe harte as God nog besig is om my storie te skryf? God gebruik gekraakte potjies om Sy doel te bereik. Hy maak ons bekwaam al "voel" ons nie bekwaam nie. Wanneer ons swak is, kan Hy al die eer kry. Jy hoef nie groot en belangrik te wees vir God om jou te gebruik nie. Jy hoef nie al jou eendjies presies in 'n ry te laat loop vir Hom om al die eer te ontvang vir die werk wat Hy in elkegeval deur en in joe doen nie. Al wat jy moet doen is om jou lewe in Sy hande te plaas en oor te gee. Vertrou Hom vir die res. 6. Die Boodskap: Emosies het 'n kragtige uitwerking op ons lewens. BEGINSELS VIR EMOSIONELE GESONDHEID: 6.1 God beskik oor emosies en het ons in Sy beeld geskape met dieselfde emosionele kapasiteit.
We relate to our environment with our bodies, and we relate to God through our spirits. Our emotions are affected by both relationships. We simply cannot separate the different components of our natures into watertight compartments. "Just as we are able to experience physical pain or pleasure, so we have the capacity to experience emotional pain or pleasure."3 6.3 God wants to heal our emotions by working through our spirits rather than by adjusting our circumstances. 6.4 God wants our emotional stability to be based on our relationship with Him rather than on physical or chemical stimuli. "He heals the brokenhearted and binds up their wounds" (Ps. 147:3). 7. Wat is die Hoog Sensitiewe Temperament? 7.1 Is jy dalk hoog sensitief, is jou kind of jou eggenoot of ander familie lede? Kliek op die link en voltooi die vraelys vir jouself of jou kinders: 7.2 Hoe om emosioneel en geestelik gesond te bly? Die geheim: Tyd in stilte met God 7.3 Tien punt Strategie: Net 'n paar laaste gedagtes om jou aan die gang te kry. Jy het 'n strategie nodig. Werk een uit en skryf dit neer iewers en herinner jouself hieraan elke keer as jy voel dinge ruk bietjie hande uit. 1. Set a bedtime and morning routine. 2. Identify your triggers. 3. Plan ahead. 4. Work around triggers. 5. Investigate current stressors and solutions. 6. Remember your gifts. HSPs also tend to have many positive qualities, including being creative, conscientious, loyal and deeply appreciative of the arts. 7. Take mini retreats. 8. Engage in gentle exercise. 9. Speak up. Talk about your temperament with others to inform and ask for support. 10. If seeing a therapist, see someone who knows about HSPs. (http://psychcentral.com/blog/archives/2012/05/13/10-tips-for-highly-sensitive-people/> ) 8. Is daar hulp?
9. Jou kreatiwiteit Elke hoog sensitiewe persoon se uitstaande kenmerk is hul kreatiwiteit. God het dit vir ons gegee om emosioneel en geestelik gesond te bly. Dis ons gereedskap. Dis ons kommunikasie middel wanneer emosies en die geraas van die lewe te veel word. Dit help ons om uiting te gee aan diep dinge wat nie in woorde omgesit kan word nie. Dit is 'n noodsaaklike deel van ons lewens-belewenis en uitlewing van ons temperament. Moet dit nie onderskat nie. 10. Die "Kuns" van Bybelstudie en Joernale- 'n unieke manier vir 'n unieke temperament
https://www.illustratedfaith.com/blog/ Probeer oor Pinterest vir idees en gratis bronne. Bybelstudie Vrae vir die Sensitiewe & Kreatiewe Hart:
Bybelstudie Kuns Joernaal - Uitdaging:
Kies een Skrifgedeelte uit die bostaande boodskap wat jou die meeste getref het. Kyk of jy 'n paar kern woorde wat vir jou uitstaan kan uitlig en op kreatiewe wyse weer gee. Ontwerp jou eie "font" vir dit as jy lus het. Watter beeld of prentjie kom in jou gedagtes op? Teken, skilder of collage (uit tydskrif prentjies) dit in jou joernaal. Voeg die teks by van die kernwoorde wat jy uitgelig het. Vra die Here om jou hand te lei, jou gedagte op Hom te vestig terwyl jy dit alles doen. Sorg dat jy alleen is en genoeg tyd het hiervoor. Dis nie iets wat jy aanjaag nie. Benodigdhede:
Geniet die proses!
0 Comments
Leave a Reply. |
Kaleido NewsHere you will find the latest news, event information, workshops and more. I am the author of this blog and I am an Educator, Artist and Highly Sensitive person. I live in Pretoria, South Africa with my husband, Henry and baby cat, Klouye. I hope to inspire, guide and educate you about being Highly Sensitive and Creative. Click here to read more about me.
Connect with us on FacebookArchives
May 2018
Categories
All
|