Outeur: Ansu Badenhorst (Uitreksels in die stuk is geneem, vertaal of aangepas uit verskeie bronne gelys hier en sommige gedeeltes is in Engels gelaat vir die Engelse leser om ook gedeeltelik nut hieruit te put) 1. Inleiding:
To all who call upon Him in truth. 19 He will fulfil the desire of those who fear Him; He also will hear their cry and save them. 20 The Lord preserves all who love Him... As God vir jou 'n sensitiewe hart gegee het, dan is hierdie boodskap vandag vir jou. Hy begeer dat jy 'n heel hart die wêreld moet binne gaan en vir Hom leef. God se boodskap is: Vryheid gesetel in Sy verlossingswerk, vir almal wat in Hom glo. God wil hê ons moet voluit leef as die persoon wie Hy ons gemaak het om te wees: uniek en enig in ons soort met 'n unieke plan vir elkeen, wat presies in pas in Sy groter plan. 2. Kom ons vra die Here om ons te lei - Gebed: Here, dankie dat ons hier bymekaar is. U Woord sê waar twee of meer in U Naam saam kom, daar is U met hulle. Sal U asseblief vandag die Spreker wees. Gebruik my woorde en blaas U lewe gewende krag daarin en wys ons U Wil, U Hart en U unieke plan vir elkeen van ons hier bymekaar. In Jesus Christus se Naam Amen 3. Die Vreugde van 'n Hoogsensitiewe verhouding met God (Geneem en vertaal uit die website www.highlysensitivechristian.com, AUGUST 17, 2009) 3.1 Die moeilikheid met "anders" wees: Ek wil begin deur 'n konteks te skep vir die hoog sensitiewe hart binne die Liggaam van Christus.
3.2 Belê jou sensitiwiteite in die Hart van God.
Eerstens is die boodskap dus vandag: Geniet jou hoog sensitiwiteit! God se Woord bevestig dit:
4. Kom ons kyk verder wat sê die Woord oor sensitiwiteit en ons harte:
5. Don’t Let Your Hearts be Troubled John 14:1 “Let not your hearts be troubled. Believe in God; believe also in me.” 6. The Lord Weighs the Heart Proverbs 21:2 “Every way of a man is right in his own eyes, but the Lord weighs the heart.” 7. God Knows the Heart First Kings 8:39 “You know what is in everyone’s heart. So from your home in heaven answer their prayers, according to the way they live and what is in their hearts.” 8. Purify the Heart Psalm 51:10 “Create in me a pure heart, O God, and renew a steadfast spirit within me.” 9. Peace with God Philippians 4:7 “And the peace of God, which transcends all understanding, will guard your hearts and your minds in Christ Jesus.” 10. Mending the Brokenhearted Psalm 34:18 “The LORD is close to the brokenhearted and saves those who are crushed in spirit.” Wat beteken dit alles vir die sensitiewe hart? Na jare se swaarkry, seerkry en gebrokenheid, kan God vir jou 'n nuwe hart gee. Vertrou Hom hiervoor. Vra daarna en Hy sal jou hoor en antwoord. Hy het dit vir my gedoen. Hy sal dit ook vir jou doen.
0 Comments
On Saturday, 4 March 2017, Ansu will speak at the Holokleria Church in Riviere, Pretoria at 14:00 PM.
The topic of the talk: God's purpose with your sensitive heart. We will post pictures and feedback soon. |
Kaleido NewsHere you will find the latest news, event information, workshops and more. I am the author of this blog and I am an Educator, Artist and Highly Sensitive person. I live in Pretoria, South Africa with my husband, Henry and baby cat, Klouye. I hope to inspire, guide and educate you about being Highly Sensitive and Creative. Click here to read more about me.
Connect with us on FacebookArchives
May 2018
Categories
All
|